Aramak
  • Aramak
  • Storyboardlarım

Vakkeuses

Bir Öykü Panosu Oluşturun
Bu Öykü Panosunu kopyala
Vakkeuses
Storyboard That

Kendi Storyboard'unuzu oluşturun

Ücretsiz deneyin!

Kendi Storyboard'unuzu oluşturun

Ücretsiz deneyin!

Öykü Penceresi Metni

  • (1)En? Wat is jou vakkeuses?
  • (2)Ek gaan dalk Rekeningkunde vat, want ek kan dan n geoktrooierde rekenmeester word..en jy weet, daai mense is skatryk.
  • (1)Gaan dink net vir n oomblik gou mooi oor wat jy wil kies vanmiddag. En weet net dat die wereld groter as ons tuisdrop is, jou beroepstoekoms is in jou eie hande.Praat weer later by atletiek oefening, totsiens!
  • (2)Baie dankie Anna, ek waardeer jou hulp regtig baie. Ek sal so maak vanmiddag. Tot later!
  • Anna gaan in n bus huis toe ry en Mia stap huis toe.
  • Na atletiek oefening op atletiekbaan.
  • (1)Hallo Mia! Het jy nou al gevorder?
  • (2)Hallo Anna! Ek het soortvan, ja.
  • (1)Wat?!Het ek daai reg gehoor? Wie het dit nou weer in jou kop gesmokkel? Hou jy ooit van Rekeningkunde? Want ek meen...as dit jou gelukkig maak kan jy enige tyd dit vat...
  • (2)Ag ja, jy is seker reg. Ek haat Rekeningkunde. Elke keer voordat ek in daardie klas instap voel dit asof my keel besig is om toe te trek. Ek kan maar net vergeet van dit.
  • (2)Nou ja, daar het jy dit! So dit is nou Duits, voedsel en Verbruikerswetenskap en Biologie?
  • (1)Ek wou nog altyd voedsel en verbruikerswetenskap vat en ek wil graag biologie vat want ek stel belang in dit en my biologie punte is een van my beste uit al my vakke.
  • (3) Ja!!
  • Stap terug na bus toe.
  • (1)Baie, baie dankie vir jou advies! Ek skuld jou ongelooflik baie. Nou is ek is nou vol vertroue en gelukkig met my vakkeuses!
  • Op pad huis toe van atletiek oefening af.
  • (2)Ek is baie bly ek kon jou help!!
30 Milyondan Fazla Storyboard Oluşturuldu