Aramak
  • Aramak
  • Storyboardlarım

Thomas en Jeremiah leer vir Jan van loopbaankeuses deel 2

Bir Öykü Panosu Oluşturun
Bu Öykü Panosunu kopyala
Thomas en Jeremiah leer vir Jan van loopbaankeuses deel 2
Storyboard That

Kendi Storyboard'unuzu oluşturun

Ücretsiz deneyin!

Kendi Storyboard'unuzu oluşturun

Ücretsiz deneyin!

Öykü Penceresi Metni

  • : Maar jy moet onthou dat daar baie ander opsies vir ‘n loopbaan is om in ag te neem so jy moet nie net ‘n paar bekyk nie en dan nadat jy voel dat jy goeie inligting bymekaar gemaak het dan kan jy ‘n formele keuse maak vir jou toekoms.
  • Dankie julle, ek gaan maar julle advies vat en latermy keuse maak nadat ek meer geleer het hiervan, tot siens!
  • Nee, dit is baie meer as net boerdery, selfs as die hoof landbou werk wyn en graan boerdery is hier in die Kaap, maar daar is ook ander opsies soos vir die persoon wie van besigheid bestuur hou is daar kelderbestuuren dier-/gereedskapbestuur asook toepasing van voedseltegnologika maar daar is selfs nog.
  • Is dit nie lekker hier in die son nie? Ons is hier omna die landbou rigting te kyk.
  • Ja dit is lekker, maar wat is so interresat met landbou is dit nie net ‘n boer wees nie?
  • Natuurlik is daar nog en hier gaan dit. Hoe baie hou jy van diere? Wel dit maak nie saak nie omdat ek hier is om vir jou te leer.
  • Daar kan nie nog wees nie. Is daar?
30 Milyondan Fazla Storyboard Oluşturuldu