Sök
  • Sök
  • Mina Storyboards

Kaptein Osoon en besoedeling is nie maatjies nie!

Skapa en Storyboard
Kopiera denna storyboard
Kaptein Osoon en besoedeling is nie maatjies nie!
Storyboard That

Skapa din egen storyboard

Prova det gratis!

Skapa din egen storyboard

Prova det gratis!

Storyboard Beskrivning

Deel 1

Storyboard Text

  • Ek is geskok Kaptein Osoon! Kom ons gaan kyk na die laaste vorm van besoedeling.
  • Vis, seevoels,seeskilpaaie, en mariene soogdiere kan verstrengel word of plastiek inneem, wat verstikking en hongersnood kan veroorsaak. Plastiekafval maak ongelukkig jaarliks tot 'n miljoen seevoels dood. Soos met seeskilpaaie, neem seevoels plastiek in wat plek inneem in hul maag, wat soms hongersnood veroorsaak
  • Kaptein Osoon, wat is die nadele van grond en land besoedeling?
  • Nou is ons by die laaste hoofvorm van besoedeling en dis grond en land besoedeling. Rommel of vullis wat op die grond gegooi word , is 'n vorm van grond en land besoedeling. Dit kan ook die habitat , of huise, van diere en plante vernietig. Huishoudelik en industriele afval lei ook tot grondbesoedeling.
  • Dis baie erg Kaptein Osoon. Hopelik kan jy vir ons 'n paar maniere leer hoe om die besoedeling te voorkom en verduidelik hoe ons kan help om die aarde en sy kombers te beskerm.
  • Wel Danie, 'n paar nadele sluit in water wat onveilig is om te drink vir enige lewende wese. Besoedelde grond , wat lei tot die verlies van vrugbare grond vir landbou. Klimaatsverandering vind plaas, en diere en plante se huise word vernietig.
  • Danie hier is 'n paar manier hoe ons die aarde kan beskerm en die besoedeling kan voorkom:>Lugbesoedeling:jy kan eerder fiets ry of stap as om te ry in 'n motor.>Lugbesoedeling:verminder die gebruik van plastiek sakke
  • >Waterbesoedeling:gooi giftige chemikaliee in die korrekte manier weg>Waterbesoedeling:probeer minder plastiek gebruik en moet dit nie in 'n dam of see gooi nie!>Grond- en landbesoedeling:herwin om te help om grondbesoedeling te beheer.>Grond- en landbesoedeling: om besoedeling van vaste afval op land te verminder, kan jy lap, plastieksakke en glas in jou huis hergebruik in plaas daarvan om dit weg te gooi.
  • Dit kan in damme, riviere en die see beland wat ons waterbronne en seelewe nadelig kan beinvloed. Ons sal moet sorg dat dit nie gebeur nie!
  • Danie, covid-19 het die wereld aan die eenkant gehelp: mense het minder gevlieg op vliegtuie en minder motor gery so dit beteken midner uitlaatgasse in die lug. Minder fabrieke het aktief gewerk wat gasse verminder het. Aan die ander kant het kan dit ook in die toekoms besoedeling vererger: weggooibare maskers wat mense gebruik kan om voels se vlerke en in hulle bekke vassit en diere kan dit ook inneem en eet.
  • Kaptein Osoon, wat se invloed of effek het covid-19 op besoedeling gehad?
  • Baie dankie Kaptein Osoon dat ons so baie kon leer vandag. Ek weet nou baie meer van besoedeling en hoe ek kan help om die aarde gesond te maak!
  • Dis my plesier Danie! Onthou, gaan vertel vir al jou vriende hoe hulle kan help om die aarde te verbeter!!Baai Danie!
Över 30 miljoner storyboards skapade