Search
  • Search
  • My Storyboards

Afrikaans Strokkiesprente

Create a Storyboard
Copy this Storyboard
Afrikaans Strokkiesprente
Storyboard That

Create your own Storyboard

Try it for Free!

Create your own Storyboard

Try it for Free!

Storyboard Text

  • Sokker is die kinders se gunstelling sport. Dies maats loer deur die venster waar die grootmense sokker op die TV kyk.
  • Ons gaan wen. Ons is die beste. Hoer al die vuvuzelas.ek wens ek het ook n' vuvuzela
  • Ayobaaaa! Ons span het n' doel.
  • Die volgende dag stap die vriende deur die park waar die grootmense op die groot skerm sokker gekyk het. Daar het n' klomp gemors rond gele.
  • Die kinders drom saam om die vuvuzela te kyk en aan dit te blaas.
  • Sy tel dit op en blaas daarop.
  • Eish! kyk wat le hier! n' vuvuzela
  • Kom kyk net wat ek hier het! Dit klink heeltemal anders as enige vuvuzela wat ek ooit gehoor het.
  • Xolisile draai die vuvuzela om en loer deur die blaaskant.
  • Ek wil ook sien. Sowaar ek sien n' sokkerstadion. Ek hardloop met die bal en die skare raak mal
  • Haai! Kyk wat sien ek nou! n' bos en a groot kasteel. Hierdie vuvuzela is nie n' gewone vuvuzela nie, maar n' wonder-vuvuzela
  • Justice, Justice, Justice Laduuuuuma!
  • Dit kan tog nie wees nie. Dis wat n' vuvuzela maak Fuuuu!!!! As ek deur die vuvuzela kyk, sien ek n' koerant. Haai kyk! Hier staan dat iemand n' geel vuvuzela soek.
  • En daar is n' beloning vir iemand wat die vuvuzela vind.
  • Die klompie kinders gaan staion toe.
  • Kom ons vat die wonder-vuvuzela na die stadion toe.
  • Dink net wat ons alles met die beloning kan doen. Kom ons gaan met die taxi staion toe
  • Ag, Maar ek wou altyd my eie vuvuzela gehad. en die een is ekstra spesiaall Moet ek dit nou teruggee?
Over 30 Million Storyboards Created