Search
  • Search
  • My Storyboards

Bedreigde spesies

Create a Storyboard
Copy this Storyboard
Bedreigde spesies
Storyboard That

Create your own Storyboard

Try it for Free!

Create your own Storyboard

Try it for Free!

Storyboard Text

  • Wat doen jy alleen hier buite? Daar is wilde diere. Dis gevaarlik.!
  • Nee dit is nie. Met al die diere wat uitsterf, is die enigste gevaarlike ding hier, die mens.
  • Hoekom raak jy so opgewerk oor 'n paar diere?
  • Ons is verantwoordelik vir hul voortbestaan.
  • Wel, daar is niks wat ons kan doen daaraan nie.
  • Dis waar jy verkeerd is. Daar is baie wat ons kan doen.
  • Die arme renosters. Ons moet dalk plakate maak om mense bewus te maak hiervan.
  • Wel een van die bedreigde spesies hier by ons is die renoster. Elke jaar word baie van hule doodgemaak vir hulle horings. Hulle kan gered word as ons die stropers kan vang.
  • Nog n groot probleem is die visse wat dood gaan as gevolg van rommel. Mense dink hulle een papiertjie maak nie n verskil nie. Maar as almal so dink, besoedel ons die oseaan.
  • Kom ons reël 'n strand skoonmaak oggend!
  • Daar is ook baie voël spesies wat uitgewis word. Soos die pikkewyne. Baie van hulle gaan dood as gevolg van olie skepe wat olie in die see lek.
  • Ons kan mense kry om die pikkewyne te was en te versorg totdat hulle weer vrygelaat kan word.
Over 30 Million Storyboards Created