Iskanje

Lo taak 3

Kopirajte to snemalno knjigo
Lo taak 3

Snemalna Knjiga Besedilo

  • Jy moet jou vakkeuses baseer op jou vermoëns en jou belangstellings. Jou familie en vriende mag dalk jou negatief beïnvloed deur sleg te praat van 'n sekere vak en jou demotiveer om die vak te neem. Sosiale media speel ook 'n rol in jou vakkeuses, want hulle beïnvloed ook jou om slegte keuses te maak. Jou familie, vriende en sosiale media mag dalk ook positief wees en jou ondersteun as jy jou vakke kies op grond van wat jy wil vat. Dit is belangrik om na raad te luister, maar ook jou eie besluite te neem.
  • Ja, so ons moet slim besluite neem oor ons vakke deur te kyk waarin ons goed is en waarin ons belangstel, en nie net te vat wat ons ouers sê nie.
  • Dis net my plesier, en alle sterkte aan julle om die regte vakke te kies!
  • Baie dankie meneer dat meneer vir ons geleer het van al die verskillende vakke, dit was baie lekker en ons kan nie wag om ons vakke te kies nie!
  • Die Avonture deur Vakkeuses
Ustvarjenih več kot 30 milijonov snemalnih knjig
Brez Prenosov, Brez Kreditne Kartice in Brez Prijave!
Storyboard That Družina