Iskanje

Vakkeuses

Kopirajte to snemalno knjigo
Vakkeuses

Snemalna Knjiga Besedilo

  • (2)Hey Anna! Ja, ek het en ek stres my dood!
  • (1)Hallo Mia! Het jy al gehoor van die vakkeuses wat binnekort moet in wees?
  • in skool gange.
  • (2)Ek het geen idee watter vakke ek moet vat nie!!
  • (1)Wat? Hoekom?
  • (2)Ek gaan definitief Duits vat en dan miskien Biologie, Voedsel en vebruikerswetenskap en... nee ek weet nie meer nie!
  • (1)Okei, maar watter vakke het jy in gedagte gehad?
  • Stap in skool gange.
  • Moenie dit te veel oordink nie. Onthou net, hierdie keuses bepaal jou toekoms en dit is belangrik om te weet waarin jy belangstel en wat jou passie is.
  • Stap by trappe af( op pad uit die skool gebou uit).
  • Buite die skool gebou.
  • (1)Kies vakke wat jou n kans sal gee om n werk te verseker, en fokus op die toekomstige vaardighede. Moenie dat sosiale media en ander mense jou keuses beinvloed nie. Jy moet vat waarin JY belangstel.
  • (2)En nou? Hoekom is jy so ernstig?
  • (1)Want dit is belangrik vir jou toekoms, Mia! En ek wil nie he dat jy onder die invloed van wat jy sien en raak lees op die televisie en internet asook wat jou familie vir jou se, jou keuses beinvloed nie.
  • (2)Ja, jy is reg!!
Ustvarjenih več kot 40 milijonov zgodboknjig
Brez Prenosov, Brez Kreditne Kartice in Brez Prijave!
Storyboard That Družina