Iskanje
  • Iskanje
  • Moje Zbirke Zgodb

Lo storyboard taak 2

Ustvarite Snemalno Knjigo
Kopirajte to snemalno knjigo
Lo storyboard taak 2
Storyboard That

Ustvarite svojo snemalno knjigo

Preizkusite brezplačno!

Ustvarite svojo snemalno knjigo

Preizkusite brezplačno!

Snemalna Knjiga Besedilo

  • Kyk al die bottels, papiere,strooitjies, sakke, blikke en olie wat in die water rond dryf. Is dit nie gevaarlik vir die see diere nie?
  • Dit noem n mens waterbesoedeling, dit is baie sleg vir die seediere. Party van die diere swem in dit vas en versmoor of dit verstrengel die seediere wat veroorsaak dat hulle later dood gaan.
  • Van die skepe gee olie af wat die see besoedel, die seediere asem dit in, dit kan hulle baie siek maak of dood maak.
  • Hoe kan dit mense benadeel?
  • Mense kan baie siek raak as hulle van die besmette visse eet. Dit kan vir mense maagvirusse ens. gee.
  • Ek sal vir al my vriende van hierdie gevare vertel. Ek sal vir hulle se om hulle rommel in dromme te gooi, Ek sal n dag reel waar ons almal bymekaar sal kom on die strand skoon te maak. Ons sal alle rommel dan herwin.
  • Wat se tiepe besoedeling is al hierdie maskers wat hier orals in die strate rondlê.
  • Mens noem dit grondbesoedeling.
  • Grondbesoedeling kom voor as die grondoppervlak besoedel word deur gifstowwe en materiale wat nie in hulle natuurlike vorm daar voorkom nie.
  • Aiii toggie, so Covid veroorsaak nie net dat mense siek raak nie, dit veroorsaak ook besoedeling.
  • Baie dankie Beer, nou besef ek hoe die mense die aarde besoedel en wat se nagevolge dit op die diere en omgewing het.
  • Ek hoop jy sal vandag onthou en vir almal vertel van ons uitstappie en wat jy geleer het.
Ustvarjenih več kot 30 milijonov snemalnih knjig