Vyhľadávanie
  • Vyhľadávanie
  • Moje Príbehy

Unknown Story

Vytvorte Storyboard
Skopírujte tento Storyboard
Unknown Story
Storyboard That

Vytvorte si vlastný Storyboard

Vyskúšajte to zadarmo!

Vytvorte si vlastný Storyboard

Vyskúšajte to zadarmo!

Text z Príbehu

  • MAATSKAPLIKE WERKER0800 121 314
  • Liana jy moet dadelik iets. Sy mishandeling sal net erger word. Jy gaan 'n minderwaardig kompleks kry en voel jy is niks werd nie. Dit lei tot depressie. Jy onttrek jou aan almal, want jy is skaam, voel jy doen niks reg nie. Probeer die merke weg te steek van die geweld. Jou skoolwerk sal begin daaronder lei en veroorsaak dat jou punte versleg. Jy lewe heeltyd in vrees wat sal maak dat jy sleg slaap of dat jy nie eet nie of eet om te ontvlug van jou gevoel. Dit beinvloed jou gewig, jou geestestoestand jou gesondheid.
  • Goeie middag. Ek voel so skaam om hieroor te praat, maar ek het regtig hulp nodig. My kêrel wil my beheer en as ek nie maak soos hy sê nie slaan hy my.
  • Baie dankie ek waardeer dit dat ek my hart kon uitpraat vir al die advies. Ek kan nou met my ouers gaan praat, aksie planne in plek sit sodat ek gelukkig kan wees.
  • Ek gaan 'n ontmoeting reel met Jannie, sy ouers, jou ouers en jouself. Dan gesels ons oor wat gebeur het, hoe Jannie en jy julleself kan help met die ondersteuning van julle ouers.
  • Jannie ek is baie bly dat ons almal vandag hier saam kon gesels en dat beide Liana en jy aan julle self sal werk sodat julle elkeen gelukkig kan wees met wie en wat julle is.
  • Dankie ook aan beide kante se ouers dat julle, julle kinders deur hierdie proses ondersteun.
  • Chelsey ek het toe met ons graadhoof gaan gesels. Sy het my na die hulplyne verwys wat tot ons beskikking is en ek het kontak gemaak met 'n maatskaplike werker. Hulle het my gehelp om deur als te werk en om Jannie en sy familie te kry om hom te help sodat hy ook hieruit kan leer en aan homself werk.
  • Chelsey ek wil vir jou baie dankie sê vir jou raad. Dit het my hele lewe verander!
  • Liana ek is so ongelooflik bly om dit te hoor! Ek kan die verskil in jou sien! Jy lyk weer gelukkig! EK IS SO LIEF VIR JOU EN SO TROTS OP JOU!
  • Ek is rustig en veilig in my ouerhuis omring met liefde, ondersteuning en baie waardering. Ek hoef vir niks en niemand terug te staan nie. Ek is my eie mens, wat verdien om gelukkig te wees, om vriende te he en om my eie besluite te kan neem. EK IS SO GELUKKIG!
Bolo vytvorených viac ako 30 miliónov storyboardov