Lank gelede in Japan was daar 'n baie ryk man. Hy was baie konorring en ondfriendlik en almal in die dorp was banf virhom. 'n Groot boom het lanks syparagitege huis gestaan. Dit was 'n baie warm dag.
ZZZ
Wat maak jy hier?! Dit is my boomskaduwee! Maak dat jy weg kom!
Hoe so? Die boom behoort an almal. Hoe kan dit jou skaduwee wees?
Gmf! Hierdie boom staan lanks my huis! Die boom en skaduwee is myne!
Ja, vir twee sakke goue muntstkue
Kan ek die skaduwee by jou koop?
Haha, hy het vir hom 'n kat uit 'n sak gekoop.
Baie dankie, nou is EK die einaar.
Wat maak jy hier in my huis? Gaan weg!
Wel ek het die skaduwee gekoop so die huis is ook myne want die skaduwee staan lanks dit.
Bolo vytvorených viac ako 30 miliónov storyboardov