Vyhľadávanie
  • Vyhľadávanie
  • Moje Príbehy

Unknown Story

Vytvorte Storyboard
Skopírujte tento Storyboard
Unknown Story
Storyboard That

Vytvorte si vlastný Storyboard

Vyskúšajte to zadarmo!

Vytvorte si vlastný Storyboard

Vyskúšajte to zadarmo!

Text z Príbehu

  • Geweld sal n effek op almal he, as dit fisies of emosioneel is.Die effekte sluit in: n gebrek in die gevoel van eiewaarde,geestesgesonheidsprobleme soos angs of mense wat sukkel om te slaap en eet. Mense sal roekeloos word en dalk begin drink om van hulle probleme te vergeet. Fisiese pyne speel ook n groot rol, gebreekte bene of wonde wat nie versorg is nie. Spesifiek vrouens sal as gevolg van fisiese pyne aan n miskraam kan lei.
  • Hoekom is almal so lelik met my?
  • Kinders sal geweld die slegste hanteer.Jong seuns sal sien hoe hulle pa hul ma misbruik en sal glo dat dit die regte manier is om n vrou te hanteer.As kinders direk mishandel word sal hulle gewete vol slegte gedagtes wees en sal hulle lewe grootliks ge-impak word, byvoorbeeld sonder kos sal kinders nie reg groei nie of sal begin om siektes te kry as hulle higiene nie korrek is nie.
  • GLAD NIE,JULLE WAS TE STOUT VANDAG.
  • Mag ons vanaand Kos kry?
  • ALMAL OP DIE VLOER EN STUUR DIE GELD VORENTOE.
  • Geweld kan n hele gemeenskap affekteer en daar is gemeenskappe wat in vrees lewe as gevolg van bendeverwante geweld. Al is jy n slagoffer of net n ooggetuie word almal geaffekteer en in sulke tye kan baie mense alleen voel al is daar n hele gemeenskap rondom hulle.Die impak sal byvoorbeeld slegte prestasies en eetlus insluit.
  • HAHA waste loser het rooi hare!
  • Geweld hoef nie altyd sleg uit te draai nie,baie keer kan n mens n manier vind hoe om die konflik op n positieve manier te hanteer.As jy begin sien dat n slegte situatie begin vorm, volg net die volgende stappe.Stap :Kalmeer,moet nie te opgewonde raak oor iets nie.Stap 2:Aanvaar dat jy nou deel is van die konflik en dit is jou verantwoordelikheid om dit op te los.Stap 3:Verstaan hoekom daar konflik rondom jou gebeur.Stap 4:Besluit wat die beste plan van aksie sal wees en probeer dit uitvoer sonder om enigeiemand kwaaier te maak as wat hulle in die begin was.
  • Dankie dat jy na my storyboard geluister het, hier is my BibliografieTypes of Violence/immigrandrefugee.caAlternatiewe na geweld/Graad 9 Lewensorientering/Shuter and ShooterThe effects of Violence on health/healthaffairs.org/Fredrick RivaraHow you can help victims of violence/wadvocates.org/Womens AdvocatesCrime and Violence/health.gov/ODPHDAffects of Violence on community/en.hesperian.org/Hesperian Health guides.
Bolo vytvorených viac ako 30 miliónov storyboardov