Поиск
  • Поиск
  • Мои Раскадровки

Waterbesoedeling 2

Создать Раскадровку
Скопируйте эту раскадровку
Waterbesoedeling 2
Storyboard That

Создайте свою собственную раскадровку

Попробуйте бесплатно!

Создайте свою собственную раскадровку

Попробуйте бесплатно!

Текст Раскадровки

  • Daar is organisasies soos SAWC en WISA wat sorg dat water skoonkom en die diere daarin kan lewe.Ons as mense kan ook help om waterbesoedeling te verminder deur minder plastiek te gebruik soos byvoorbeeld, vra vir 'n papierstrootjie in restaurante, Nog 'n faktor wat tot waterbesoedeling bydrae is die feit dat mense rommel op die stande gooi en wanneer die gety inkom, trek dit die rommel in die see in. 'n Eenvoudige oplossing is vullisdromme langs strande te plaas waarin rommel gegooi moet word.
  • Dankie Faan! Ek verstaan nou meer oor wat waterbesoedeling is en hoe om dit te vermy.
  • Dis 'n baie goeie vraag Apie. Covid-19 het eintlik gehelp om ons oseane skoon te hou omdat daar minder mense op die strande en bote of skepe op die see was wat rommel daarin kon gooi.Fabrieke was ook op halt so minder riool vanaf fabrieke het die water besoedel.
  • Mmmmmm! Faan, het Covid-19 enige effek op waterbesoedeling gehad/
  • Wel Apie, riool kan alge-groei bevorder, wat uiteindelik kan lei tot eutrofiese "dooie gebiede" waar waterlewe weens 'n gebrek aan suurstof nie kan oorleef nie. Oliestortings maak baie verskillende marine spesies dood.
  • Faan, ek verstaan nou hoe water besoedel word maar vertel my meer van hoe dit waterlewe beïnvloed?
  • Ons moet nie net mense daarvan te vertel nie Apie, ons moet die voorbeeld stel en self ons eie en ander se rommel optel.
  • Dankie Faan. Ek weet nou alles wat ek moet weet oor waterbesoedeling om mense daarvan te vertel.
  • Ja ons moet want meer as 100 000 seediere word elke dag gedood weens waterbesoedeling.
  • Definitief Faan!Ek gaan almal wys!!
  • Ek moet nou gaan Apie. Ek hoop om jou en jou vriende by die rommel optelpunte hierdie naweek te sien.
  • Jy het my oortuig Faan! Ek gaan al my vriende vra om saam met my rommel te gaan optel.
Создано более 30 миллионов раскадровок