Procurar
  • Procurar
  • Meus Storyboards

Lo taak

Criar um Storyboard
Copie este storyboard
Lo taak
Storyboard That

Crie seu próprio storyboard

Experimente gratuitamente!

Crie seu próprio storyboard

Experimente gratuitamente!

Texto do Storyboard

  • Goeie middag klas! Vandag sal ek vir julle meer leer en verduidelik van die vakkeuses wat julle hierdie jaar sal maak.
  • Middag Meneer. Dit sal baie interessant wees! Ons is reg!
  • Hierdie is die eerste klaskamer, die Lewenswetenskap Klas. In Lewenswetenskap leer jy meer oor organismes en ander lewe, soos diere en plante. Jy kan in Lewenswetenskap meer leer oor spesifieke organismes of oor 'n wye spektrum van organismes. Jy kan werke soos 'n Biochemikus of 'n Biomediese wetenskaplike doen.
  • Dis baie interessant, so jy leer meer van organismes soos mense, diere en plante!
  • Wow! So jy kan eksperimente doen en meer leer oor alle wetenskap!!
  • Die volgende Vakkeuse is Fisiese Wetenskap. Dit handel oor die anorganiese wêreld. Die 4 primêre onderwerpe is: Astrologie, Aardwetenskap, Fisika en Chemie. Met Fisiese Wetenskap is daar werk geleenthede soos 'n Sterrekundige of 'n Navorsings Wetenskaplike.
  • O
  • S
  • O
  • O
  • 'n Baie opvoedkundige vak is ook Inligtings tegnologie. Dit is 'n vak waar jy leer om probleme op te los deur logiese denke, informasie bestuur en kommunikasie met die hulp van rekenaars. Jy kan beroepe soos Sagteware en Web ontwikkelaar aanpak.
  • Sjoe, So jy kan leer om met rekenaars te werk en hoe om probleme op te los met programering! Daais baie interessant!
  • In die klaskamer leer hulle IGO of Ingenieursgrafika en -Ontwerp. In IGO leer hulle tegniese tekenreëls wat jou sal help om tekeninge te maak binne die velde van Siviele-, Meganiese- en Elektriese-ingenieurswese. Jy kan 'n Ingenieur, Argitek of Tegnikus word.
  • Rerig? Dit klink nogal lekker om tekeninge te maak en om meer te leer van al die verskillende Ingenieurswese!
  • Drama is 'n vak waar mense leer om hulself meer dramaties op 'n verhoog te kan uitbeeld. Dit leer vaardighede soos hoe om jouself uit te druk en hoe om jouself beter voor te stel. Daar is baie beroepsmoontlikhede van drama soos bv. 'n Akteur of Aktrise.
  • 'n Mens kan lekker baie kreatief wees in hierdie klas!
Mais de 30 milhões de storyboards criados