Zoekopdracht
  • Zoekopdracht
  • Mijn Storyboards

Die Brandbekkompetisie by Chiara Onofri

Maak een Storyboard
Kopieer dit Storyboard
Die Brandbekkompetisie by Chiara Onofri
Storyboard That

Maak je eigen Storyboard

Probeer het gratis!

Maak je eigen Storyboard

Probeer het gratis!

Storyboard Tekst

  • 1.
  • Dit ruik baie pittig!!!
  • Ek is die KONING van SPESERY!!!!!
  • DIE BRANDBEKKOMPETISIE BY Chiara Onofri
  • Ek kan dit doen!!!!
  • MY MOND IS AAN DIE BRAND!!!
  • Ek kan nie dit doen nie!!!!
  • 2.
  • 2. JAAAA!!!!
  • 3. Goed, kom ons begin. Daar is twee pizzas voor julle - elkeen het ander vlak van speserye. Een is baie pittig en die ander een is nie baie pittig nie.
  • 1. Hallo Dame en Here, is julle gereed vir die kompetisie?
  • 3.
  • Ek kan dit doen
  • 6. JAAAA!!!!!
  • 4. Die reëls van die kompetisie is eenvoudig. Jy moet al twee pizzas in die tydbeperking klaarmaak en as jy vir melk vra, is jy uit.
  • 5. Goed, is almal gereed?
  • 4.
  • 8. Hier is jou melk, Meisie
  • 'N PAAR MINUTE LATER
  • 7. MELK, MELK asseblief!!!
  • MY MOND IS AAN DIE BRAND
  • 5.
  • 11. Dit ruik baie PITTIG!!!!
  • 6.
  • 'N PAAR MINUTE LATER
  • Rondte 3, hier kom ek!!!!
  • 12. MY MOND IS AAN DIE BRAND!!!!
  • 9. Meisie, jy is uit. Jammer. Jou tyd is verby in 3;2;1. Almal van julle stop. Meisie, jy kry n' T-hemp. Die res van julle skuif na die tweede rondte. Rondte 2 hier kom ons!!
  • 10. Die reëls is dieselfde as vir rondte 1 - as jy vir melk roep is jy uit. Jy moet begin in 3,2,1... EET!!!
Meer dan 30 miljoen storyboards gemaakt