Meklēt
  • Meklēt
  • Mani Scenāriji

Unknown Story

Izveidojiet Storyboard
Kopējiet šo stāstu tabulu
Unknown Story
Storyboard That

Izveidojiet savu Storyboard

Izmēģiniet to bez maksas!

Izveidojiet savu Storyboard

Izmēģiniet to bez maksas!

Montāžas Teksta

  • Episode 9
  • Kom klim in die bus!
  • Wag! Waar is Marie?
  • Ek weet nie. Sy het gese sy gaan badkamer toe.
  • Episode 9
  • WAT! Is dit die bus?! Wag vir my!
  • Episode 9
  • Bring almal julle selfone en sit dit in die sak. Niemand gaan selfone nodig he nie.
  • Juffrou, Marie is nog nie hier nie.
  • Almal staan buite die bus en wag om in die bus te klim. Shanique en Sheldon weet nie waar Marie is nie.
  • Episode 10
  • Wag vir my! Ek sit vas!
  • Marie hoor die bus en hardloop vinnig na die deur toe.
  • Episode 10
  • As sy nie betyds kan wees nie, is dit haar eie skuld.
  • Die kinders is almal in die bus. Juffrou Conradie vat almal se selfone en gooi dit in 'n sak. 
  • Episode 10
  • Marie hoor hoe iemand die badkamerdeur sluit. Sy probeer skree om uit te kom. Niemand hoor haar nie. 
  • Probeer nou inmeng jou simpel meisie kind! Jy speel met vuur!
  • Shanique is baie ontsteld, want die bus het gery en Marie is nie daar nie. Shanique en Sheldon praat oor waar Marie moontlik kan wees. 
  • Juffrou! Stop die bus! Ons ry vir Marie weg.
  • HELLO! HELLO? Kan iemand my hoor? Iemand? Help my!
  • Marie is in die badkamer. Sy skree, maar niemand kan haar hoor nie. Sy probeer deur die venster sein kry sodat sy vir iemand kan laat weet.
Izveidoti vairāk nekā 30 miljoni stāstu shēmu