Susan het my ook vertel dat julle gejok het oor wat julle gedoen het.
Laat ek julle kinders n les of twee leer.
Julle ek wil nie met julle baklei nie maar daar is n ding of 2 wat ek julle moet vertel.
Mense raak kwaad omdat persoonlike spasie nie gerespekteer word nie(as mense te naby is ) en dit kan lei tot geweld tussen mense
Covid is baie ernstig.Covid het n baie negatiewe effek op ons lewe.
Covid veroorsaak indirekte geweld soos angstigheid tussen ons studente as ons nie maskers dra nie.
Om verkeerde besluite te neem soos,om met mense te kuier wat dalk positief is.
En as julle nie julle maskers dra nie, kan julle die virus maklik ontvang en versprei.
Covid kan mense ook lui tot depressie soos om nie baie uittegaan nie.
Julle kan maar inkom.
Ja mnr dit is.
Susan is dit die stoute culprits.
Ja mnr. hoe kan ons?
Mnr.Louw maar hoe kan ons die probleme oplos of verbeter.
Julle kan mense kry om geld in te samel om n sielkundige vir die skool te kry.Daar is kinders wat se ouers werk verloor het as gevolg van Covid en daarom lei die kinders dalk na depressie.
Pamflette uitdeel oor hoe om met Covid te lewe.
Sukurta daugiau nei 30 milijonų siužetinių lentelių