Keresés
  • Keresés
  • Saját Storyboards

Aard besoedeling

Hozzon Létre egy Forgatókönyvet
Másolja ezt a forgatókönyvet
Aard besoedeling
Storyboard That

Készítse el saját forgatókönyvét

Próbáld ki ingyen!

Készítse el saját forgatókönyvét

Próbáld ki ingyen!

Storyboard Szöveg

  • Linné van Dyk9A3Pre-primêre leerders
  • Hoe om besoedeling te stop:
  • Nee, moenie jou plastiek bottel in die drom gooi nie! Herwin dit.
  • Ag man. Dis net een bottel.
  • As almal so dink, dan wat gaan met ons aarde gebeur?
  • Wat is al die slegte goed wat van een plastiek bottel gebeur?
  • Al die plastiek kan onder die vullis begrawe word, soos die tyd aanbeweeg kan daar skadelike gifstowwe in die grond ingaan en dan in die grondwater, riviere, strome en ons oseane besoedel.
  • Kan plastiek ons lug besoedel?
  • Plastiek stel giftige gasse vry in die atmosfeer en is gevaarlik vir plantegroei en die gesondheid van mense en diere. Plastiek wat gebrand word veroorsaak dat die aarde warmer raak en die lug raak vuiler.
  • Watse slegte goed kan met mense gebeur?
  • Mense kan mikroplastiek inasem wat baie sleg is vir ons gesondheid, mense kan asma kry wat beteken dat jy sukkel om asem te haal. Ons kan selfs kanker kry, n baie gevaarlike siekte.
  • Watse slegte goed kan met diere gebeur?
  • Diere kan dood gaan van die honger as gevolg van hulle wat plastiek eet, hulle maag kan nie al die plastiek afbreek nie. Giftige stowwe kan veroorsaak dat die diere nie baie gesond is nie
  • Wat kan ek doen om te help om na ons aarde te kyk?
  • 1) Moenie plastiek sakke by die winkel koop nie, Bring jou eie sakkie wat nie van plastiek gemaak is winkel toe. 2) Gebruik staal strootjies. Plastiek strooitjies kan ernstige skade veroorsaak aan ons geliefde seediertjies.3) Moenie plastiek bottels gebruik nie. Koop liewers n metaal bottel wat jy die hele tyd kan gebruik.4) Probeer goed koop wat nie in plastiek toe gedraai is nie.5) Moenie mors nie, gooi jou papier in dromme en moenie dit op die grond gooi nie. Tel rommel op as jy dit sien op die grond lê en gooi dit in die drom, slefs as dit nie jou rommel is nie.6) Herwin!
  • Meer hoe weet ek wat om te herwin?
  • Watter effekte het covid-19 gehad op die aarde se besoedeling?
  • Jy sal sien daar is vier dromme wat gewoonlik bymekaar staan in verskillende kleure is. Blou staan vir papier. Groen is vir alle glas. Rooi is vir plastiek. Grys of swart staan vir blikkies.
  • Lug- en waterbesoedeling het verminder omdat baie van die fabrieke gesluit was vir n baie lang tyd. Minder karre was op die pad wat ook ons lug minder vuil gemaak het. Dit beteken dat die see- en landdiere gesonder is.
  • Hoe kan ek mense vertel hoe om na ons aarde te kyk?
  • Jy kan mense vertel wat alles kan gebeur van net een plastiek botteljie
  • Daai is n cool idee!
  • Wat is die belangrikste stap om seker te maak ons kyk na ons aarde?
  • Ek weet! Om te herwin.
  • Ek sal my beste probeer om alles te onthou sodat ek n verskil kan maak en nie meer besoedel nie.
Több mint 30 millió storyboard készült