Hy het geen pryse vir enige ander studente oorgelos nie.Smuts dink hy is so slim.
Ons sal hom more wys wie is baas!
Baie dankie aan al die studente, onderwysers en ouers vir julle bywoning van die Graad 9 prysuitdeling. Dan ook ‘n spesiale gelukwensing aan Jakobus Smuts wat al die akademiese pryse gewen het.
Ja! Gee ons jou snoepiegeld! As jy dit nie doen nie, gaan ons jou seermaak!
Asseblief moet my nie seermaak nie, ek het dan niks verkeerd gedoen nie.
Smuts! Jy mag dink dat jy ‘n slimkop is, maar moenie vergeet dat ons die mag het en ons kan jou lewe vir jou baie moeilik maak!
Die Titel: Die Nerds Wraak (The Nerds Revenge)
Hulle dink hulle kan my boelie. Hulle is in vir ‘n groot verrassing!
Hier! Vat so!
Wag net gou ouens, ek het kleingeld hier in my broeksak.
Die Skool-Prysuitdeling:Piet Visagie en Nel Lotz voel ingedoen en hulle is omgekrap.
Hardloop Nel! Daai spinnekop sal ons vergiftig!
AAAH!
Meneer Fourie! Meneer Fourie! Help ons!
Die volgende oggend in die klaskamer voor die eerste skoolklok lui.
“Ek hou nie van boelies nie.”
Jakobus steek sy hand in sy sak en haal sy troetelspinnekop, Sammy, uit. Sammy is redelik groot en vreeslik harig. Hy gooi Sammy in Piet en Nel se rigting.
Bloedstollende gille word gehoor in die klaskamer.