खोज
  • खोज
  • माय स्टोरीबोर्ड्स

Afrikaans comic

एक स्टोरीबोर्ड बनाएँ
इस स्टोरीबोर्ड को कॉपी करें
Afrikaans comic
Storyboard That

अपना स्टोरीबोर्ड बनाएं

इसे मुफ़्त में आज़माएं!

अपना स्टोरीबोर्ड बनाएं

इसे मुफ़्त में आज़माएं!

स्टोरीबोर्ड पाठ

  • Johan se kamer
  • My broer kuier by die verkeerde mense en my ma is in 'n toestand daaroor.
  • Wat is die saak Sheldon?Jy lyk bekommerd.
  • Johan se kamer
  • Juf Conradie gaan saam met julle na die Obajane Lodge toe.
  • Ag nee man!
  • Dit is baie erg!
  • Johan se kamer
  • Ek weet nie. Miskien moet ons maar by die huis bly?
  • Sy kan my dalk doodmaak ouens! Wat moet ek doen?
  • Sheldon is voortdurend op sy foon omdat hy bekommerd is oor sy broer.
  • Juf Conradie se klaskamer
  • Sukkel om jou sitplek te vind Marie? Die res van julle werk aan julle projek.
  • Johanse pa se da thy nuus gekry het oor hul skooluitstappie.
  • Juf Conradie se klaskamer
  • Bly stil!
  • Sheldon is voortdurend op sy foon omdat hy bekommerd is oor sy broer.
  • Juf Conradie se klaskamer
  • Vat daai Pieter!
  • Jy is dood na skool!
  • Juf conradie terg vir marie tydens klas.
  • Die groep bespreek hul planne om Juf conradie te vang.
  • So, wat is die plan om Juf Conradie te vang?
  • Ek sal juf Conradie na dentensie volg en luister af wanner sy op die foon praat.
  • Ruben gooi 'n boek na Peter en Peter is mal en dreig vir Reuben.
30 मिलियन से अधिक स्टोरीबोर्ड बनाए गए