אֶמְצָעִי
תמחור
צור Storyboard
לוחות הסיפורים שלי
חפש
pula en die reen
צור לוח סיפור
העתק את לוח התכנון הזה
הפעל מצגת
לקרוא לי
צור משלך!
עותק
צור
Storyboard
משלך
נסה את זה
בחינם!
צור
Storyboard
משלך
נסה את זה
בחינם!
טקסט Storyboard
Kom hier, Pula.ek sal jou leer hoe om vir die natuur te sorg en dit te respekteer.
Dankie ouma. Kan jy my leer hoe om reen te maak?
Pula, jy is die appel van my oog. Ek sou verheug wees om jou te leer.
Ek het jou lief, ouma, dankie.
Ek het my ouma liefgehad. Sy het my geleer hoe om die natuur te beskerm.
Vandag gradeer ek. Ek sou graag na die stad wil trek en my ouma se nalatenskap voortsit.
Ek wonder watter werk ek in die stad sal doen. Ek hoop dit behels die natuur.
Ek het 'n werk by die kwekery gekry, nou sal ek na plante omsien.Ek het groen vingers.
Ek is jammer om dit te hoor, natuurlik sal ek help.
Hallo, ek het jou ouma geken. Daar is 'n probleem in die dorp. Help asseblief.
Ja, sy het. Ek sal reën maak wanneer ons in die dorp aankom.
Jou ouma het jou geleer hoe om reën te maak, en daar is 'n droogte in die dorp.
Ons moet regtig na die omgewing omsien. Ek sal hierdie sade van hierdie boom neem.
Ja, ons moet. Ek sal jou laat weet as dit reën.
Ek sal hierdie sade plant en dit na die dorp neem om die bome terug te bring.
Dankie vir jou hulp, dit het gereën.
Jy is welkom, en ek is bly die droogte is verby.
Vandag gaan ek jou leer hoe om na die omgewing om te sien.
נוצרו
מעל 30 מיליון לוחות סיפור