לחפש
  • לחפש
  • לוחות הסיפורים שלי

Strokiesprent

צור לוח סיפור
העתק את לוח התכנון הזה
Strokiesprent
Storyboard That

צור Storyboard משלך

נסה את זה בחינם!

צור Storyboard משלך

נסה את זה בחינם!

טקסט Storyboard

  • Wie is die nuwe kind wat saam met Zoe loop? Ons beter hom ‘n les leer.
  • Jy moet van Zoe af wegbly! Ek gaan jou net eenkeer waarsku.
  • Wat? Wie is Zoe?
  • Hallo, ek is Zoe.
  • Hallo, ek is Paul. Ek kom van Engeland af. Vandag is my eerste dag by dié skool.
  • Vandag se spesiale disse: Pasta en Pizza
  • Dis fantasties! Kom ons sit saam wanneer dit pouse is.
  • Ek gaan die kind wat hierdie skool beheer, ‘n les leer.
  • Definitief, sien jou dan.
  • Hey! Ek het jou gewaarsku om van haar af weg te bly!
  • Vandag se spesiale disse: Pasta en Pizza
  • Sy het na my toe gekom. Wie is jy om enige iets daaroor te se?Sy is myne, nie joune nie.
  • Andre, ek behoort nie aan jou nie!
נוצרו מעל 30 מיליון לוחות סיפור