Vahendid
Hinnapoliitika
Loo Süžeeskeem
Minu Süžeeskeemid
Otsing
Strokiesprent
Loo Süžeeskeemi
Kopeerige see süžeeskeemid
ESITA SLAIDIESITLUST
LOE MULLE
Looge oma
Koopia
Looge oma
süžeeskeemid
Proovige seda
tasuta!
Looge oma
süžeeskeemid
Proovige seda
tasuta!
Süžeeskeem Tekst
Wie is die nuwe kind wat saam met Zoe loop? Ons beter hom ‘n les leer.
Jy moet van Zoe af wegbly! Ek gaan jou net eenkeer waarsku.
Wat? Wie is Zoe?
Hallo, ek is Zoe.
Hallo, ek is Paul. Ek kom van Engeland af. Vandag is my eerste dag by dié skool.
Vandag se spesiale disse: Pasta en Pizza
Dis fantasties! Kom ons sit saam wanneer dit pouse is.
Ek gaan die kind wat hierdie skool beheer, ‘n les leer.
Definitief, sien jou dan.
Hey! Ek het jou gewaarsku om van haar af weg te bly!
Vandag se spesiale disse: Pasta en Pizza
Sy het na my toe gekom. Wie is jy om enige iets daaroor te se?Sy is myne, nie joune nie.
Andre, ek behoort nie aan jou nie!
Loodud üle 30 miljoni süžeeskeemi