Búsqueda
  • Búsqueda
  • Mis Guiones Gráficos

Afrikaans Storyboard 1:

Crear un Guión Gráfico
Copie este guión gráfico
Afrikaans Storyboard 1:
Storyboard That

Crea tu propio guión gráfico

¡Pruébalo gratis!

Crea tu propio guión gráfico

¡Pruébalo gratis!

Texto del Guión Gráfico

  • Wraak van die “NerdsGeskryf deur Sam B en Jed W
  • Hy het geen pryse vir enige ander studente oorgelos nie.Smuts dink hy is so slim.
  • Ons sal hom more wys wie is baas!
  • Baie dankie aan al die studente, onderwysers en ouers vir julle bywoning van die Graad 9 prysuitdeling. Dan ook ‘n spesiale gelukwensing aan Jakobus Smuts wat al die akademiese pryse gewen het.
  • Ja! Gee ons jou snoepiegeld! As jy dit nie doen nie, gaan ons jou seermaak!
  • Asseblief moet my nie seermaak nie, ek het dan niks verkeerd gedoen nie.
  • Smuts! Jy mag dink dat jy ‘n slimkop is, maar moenie vergeet dat ons die mag het en ons kan jou lewe vir jou baie moeilik maak!
  • Die Titel: Die Nerds Wraak (The Nerds Revenge)
  • Hulle dink hulle kan my boelie. Hulle is in vir ‘n groot verrassing!
  • Hier! Vat so!
  • Wag net gou ouens, ek het kleingeld hier in my broeksak.
  • Die Skool-Prysuitdeling:Piet Visagie en Nel Lotz voel ingedoen en hulle is omgekrap.
  • Hardloop Nel! Daai spinnekop sal ons vergiftig!
  • AAAH!
  • Meneer Fourie! Meneer Fourie! Help ons!
  • Die volgende oggend in die klaskamer voor die eerste skoolklok lui.
  • “Ek hou nie van boelies nie.”
  • Jakobus steek sy hand in sy sak en haal sy troetelspinnekop, Sammy, uit. Sammy is redelik groot en vreeslik harig. Hy gooi Sammy in Piet en Nel se rigting.
  • Bloedstollende gille word gehoor in die klaskamer.
  • Piet en Nel hardloop uit die klaskamer uit.
Más de 30 millones de guiones gráficos creados