SONG 1 - VUURWARM (title sequence) - Wide van Main Characters
DISCO
KARLA
Introduction shots - Mains
LOLLOS
MINKI
LETTIE
BOOMER
MUISVRIEND
Introduction shots - Support
ADAM
ALTA
LENKA?
FOEMPIES!
END OF SONG POSE.
LOLLOS 8 SKATERLAG!
SCENE 1 - IN KAMPTERREIN (LANGS VUURWARM BEACH)
Disco maak vir Minki skrik...
CONT. VORIGE SHOT
Disco: O maar jy is baie snaaks Lettie...
Minki, Lettie, Disco,Lollos, Karla dans song op wide Background: Kampterrein/Parkie mix - gaan oor pan na regs later om te kampterrein vibe te sien met bankie en posbus: setting vir Scene 1 Elemente: Die son brand soos 'n vuur - Lollos is vuurwarm Lollos op voorgrond
Lollos loop agteruit vanaf links, Lettie vanaf regs - hulle 'soek' mekaar maar sien mekaar nie - BUMP SCENE
Lollos Lettie Minki Disco Karla Elke main karakter (x5) word apart introduce met hom alleen in shot - binne die son. Tussendeur terug na wide op beach
CONT. Lollos & Lettie BUMP Lettie: Oopsie, hier is jy Lollos ons soek jou! Waar was jy dan?
Indidvidual Intro shots van supporting characters: Muisvriend Alta Adam , Foempies Lenka Karakter Boomer?
DISCO EN MINKI LOER AGTER BOOM UIT
FX- FLAMES AND BURNING:VUURWARM
Lettie: Jou lag verloor???!?
DISCO SLUIP OP MINKI AF EN MAAK HAAR SKRIK MET TOY HOENDER.(PROPS & SOUND FX) MINKI & LETTIE GESELS.MINKI SKRIK EN HARDLOOP OM LETTIE.
SONG 2: LOLLOS HET SY LAG VERLOOR
Disco gaan links af om te soek Mink gaan regs af om te soek Lettie loop na agter om te soek
TRANSITION PART 1 - LAG JY AL LOLLOS?? 3 VERSKILLENDE SHOTS
Disco: Jys reg, hy is skoonveld weg - kom ons gaan soek hom dadelik!.....
Lollos: Wel Lettie, ek is bevrees.... ek het my lag verloor!!!
GASP reaction op Lollos wat sy lag verloor het. vlieg moontlik 'n muggie in Disco se mond
Disco: Toemaar Lollos, ons sal jou help soek!...
DISCO LOLLOS LETTIE MINKI - DANS HELE SONG SHOT VAN ALMAL WAS LYK OF HUL SOEK SHOT VAN LETTIE ALLEEN WAT SOEK - Kyk dalk in box SHOT VAN LOLLOS ALLEEN WAT SOEK - kyk onder bed? SONG ENDS
Individual close=ups (x3) van Disco, Lettie en MInki wat vra: lag jy al lollos?
Lag jy al Lollos?
Lollos lag jy al?
Lag jy al Lollos?
TRANSITION PART 2 - LOLLOS DANS MET LAUGH-O-METER
TRANSITION PART 3 - IEMAND VERTEL N GRAPPIE
WHY CANT YOU GIVE ELSA A BALLOON?
CAUSE SHE WILL LET IT GO!
TRANSITION - KIDS SHOT: LAG!!
wha ha ha ha ha ha ha ha ha ha ha
TRANSITION ENDS: LOLLOS ALLEEN IN SHOT
Nee, ek lag nog nie julle!
SCENE 2 - TERUG IN PARKIE LETTIE: Ai ja jai, wat gaan ons maak om jou lag terug te kry?
Ek wonder ook Lettie maar ek gaan belis 'n plan maak!
Close-up van Disco - lightbulb moment!
'n Plan!!!...
SHOT VAN LOLLOS WAT KLEIN ROUTINE DANS EN EINDIG IN 'N POSE. MENS SIEN HOE LAUGH-O-METER OP EN AFGAAN
Minki: Ja Disco ek sê mos ek gaan een maak!....
ELKE TRANSTION HET IEMAND ANDERS WAT GRAPPIE VERTEL. MOET DUS VERSKILLENDE KIDS SHOOT WAT ONELINERS VERTEL OF IETS SNAAKS SÊ
cont. vorige shot
Wel my slim plan is......
KIDS LAG IN REACTION OP GRAPPIE
DRUMROLL 1
SHOT VAN LOLLOS, MENS HOOR KRIEKE (SOUND FX)...DIS STIL EN GEEN LAG. DAN HOOR MENS SAD TROMBONE (SOUND FX) GELUID EN LOLLOS SÊ: NEE EK LAG NOG NIE JULLE!
Ons gaan 'n........
SONDER SAMBRELE (PROPS)
DRUMROLL 2
PRENTJIE VAN 'N LIGHTBULP BO DISCO SE KOP. (LIGHTING)
Almal: 'n Talenkompetisie YAY!!!!
Skaterlag!
Disco: Ek het vir ons ' plan om Lollos se lag terug te kry! (Disco gaan staan tussen Lollos&Lettie)
LOLLOS SIT AGTER DROMME VIR DRUMROLL (SOUND FX)
Minki: O allawereld is daar 'n prys ook? Wat is dit?....
TERWYL DISCO VERTEL
VAKANSIE OP....
Lollos: Dit klink lekker Disco!...
Disco: Ja...maar die heel beste van alles is....
DRUMROLL 3
DISCO:LOLLOS GAAN SY LAG TERUGKRY!
YIPPPEEEE!!!....
Minki: En ek gaan sommer nog 'n paar spesiale gaste nooi - dit sal 'n lekker verrassing weer vir julle....(EXIT MINKI & LETTIE)
DISCO: Ek wonder wie gaan wen! (vryf sy hande teen mekaar into camera) ...(EXIT DISCO)
DISCO: Die eerste prys is 'n vakansie op Lalaland saam met Lollos & Lettie!!
LOLLOS ALLEEN
MAATJIES dink julle Disco se plan gaan werk?
LALALAND!!!!!
KIDS SHOT: JA!!!
JA!!!!!!!!!
CLOSE-UP VAN LETTIE OP HAAR DIALOOG: LETTIE: Dis amper soos om konster te hou en konerte is my lewe....ek sal beslis vir my ietsie blink moet aantrek! (Lettie perform) Minki het CLIPBOARD EN KOEVERTE & PEN (PROPS)
VERHOOGTRANSFORMASIE - Musiek speel
Daar is 'n posbus en pad wat uitsteek en hulle pas briefies soos hul uit shot beweeg
VERHOOG IS KLAAR
VERHOOG - LIGHTS GAAN AAN LETTIE: Oe la la dit lyk so mooi...
LOLLOS PRAAT MET DIE MAATJIES BY DIE HUIS
SHOT VAN KIDS WAT SKREE: JA!
End of scene> Lollos into camera
Ek hoop regtig so!!!
DISCO, LETTIE ,LOLLOS EN MINKI versier kaal en vaal verhoog: Lettie mop/vee ; Lollos verf/stoffer ; Minki & Disco hang bunting op. (FX Fast motion & magical trasformations/Wipe)
LOLLOS KYK TERUG NA LIGTHING/SOUNDBOX EN SÊ: LIGTE ASB! LIGTER VERANDER
LIGTE ASB!
SKATERLAG!
LOLLOS MINKI LETTIE DISCO dialoog tot by Disco: Goeie werk julle! Kids shot: WOW!! KOM HIER IN
KOOOEEEIII,IS EK OP DIE REGTE PLEK?
SKATERLAG!
KIDS SHOT: WOW!!!
WOW!!!
ENTER KARLA:KOOOOEEEEIIII... (NA DIE KIDS WOW)
Almal: Hallo Karla!...
SKATERLAG!
AUDITORIUM SHOT - PEOPLE FILING IN
Sound FX - Klok wat in voorportaal lui dat mense moet sit
DISCO: Julle, dis sulke tyd,almal is hier,dis tyd vir die kompetisie om te begin
SKATERLAG!
Dan moet ons nou dadelik eers vir ons gaan mooimaak julle, kom gou!
Lettie: Oe, ek is op my senuwees julle...
SONG 3: HANDJIES WAS
Dankie Minki, Dis is die lekker seep ...my handjies reg te was toe ek klaar die badkamer gebruik het
HANDJES WAS CHOREO - 2 GROEPE
Karla enters REGS Minki Lollos Lettie Disco loop in vanaf LINKS Dialoog tot by: Lettie: Ek kan nie wag nie, almal gaan dit sien!
ALMAL Exit na REGS WAAR DRESSINGROOM EN GREENROOM IS