Søg
  • Søg
  • Mine Storyboards

Unknown Story

Opret et Storyboard
Kopier dette storyboard
Unknown Story
Storyboard That

Lav dit eget Storyboard

Prøv det gratis!

Lav dit eget Storyboard

Prøv det gratis!

Storyboard Tekst

  • Susan het my ook vertel dat julle gejok het oor wat julle gedoen het.
  • Laat ek julle kinders n les of twee leer.
  • Julle ek wil nie met julle baklei nie maar daar is n ding of 2 wat ek julle moet vertel.
  • Mense raak kwaad omdat persoonlike spasie nie gerespekteer word nie(as mense te naby is ) en dit kan lei tot geweld tussen mense
  • Covid is baie ernstig.Covid het n baie negatiewe effek op ons lewe.
  • Covid veroorsaak indirekte geweld soos angstigheid tussen ons studente as ons nie maskers dra nie.
  • Om verkeerde besluite te neem soos,om met mense te kuier wat dalk positief is.
  • En as julle nie julle maskers dra nie, kan julle die virus maklik ontvang en versprei.
  • Covid kan mense ook lui tot depressie soos om nie baie uittegaan nie.
  • Julle kan maar inkom.
  • Ja mnr dit is.
  • Susan is dit die stoute culprits.
  • Ja mnr. hoe kan ons?
  • Mnr.Louw maar hoe kan ons die probleme oplos of verbeter.
  • Julle kan mense kry om geld in te samel om n sielkundige vir die skool te kry.Daar is kinders wat se ouers werk verloor het as gevolg van Covid en daarom lei die kinders dalk na depressie.
  • Pamflette uitdeel oor hoe om met Covid te lewe.
Over 30 millioner Storyboards oprettet