Zdroje
Stanovení Ceny
Vytvořit Storyboard
Moje Příběhy
Vyhledávání
Unknown Story
Vytvořte Scénář
Zkopírujte tento scénář
PŘEHRÁT PREZENTACI
PŘEČTI MI
Vytvořte si vlastní
Kopírovat
Vytvořte si vlastní
Storyboard
Zkuste to
zdarma!
Vytvořte si vlastní
Storyboard
Zkuste to
zdarma!
Storyboard Text
Episode 9
Kom klim in die bus!
Wag! Waar is Marie?
Ek weet nie. Sy het gese sy gaan badkamer toe.
Episode 9
WAT! Is dit die bus?! Wag vir my!
Episode 9
Bring almal julle selfone en sit dit in die sak. Niemand gaan selfone nodig he nie.
Juffrou, Marie is nog nie hier nie.
Almal staan buite die bus en wag om in die bus te klim. Shanique en Sheldon weet nie waar Marie is nie.
Episode 10
Wag vir my! Ek sit vas!
Marie hoor die bus en hardloop vinnig na die deur toe.
Episode 10
As sy nie betyds kan wees nie, is dit haar eie skuld.
Die kinders is almal in die bus. Juffrou Conradie vat almal se selfone en gooi dit in 'n sak.
Episode 10
Marie hoor hoe iemand die badkamerdeur sluit. Sy probeer skree om uit te kom. Niemand hoor haar nie.
Probeer nou inmeng jou simpel meisie kind! Jy speel met vuur!
Shanique is baie ontsteld, want die bus het gery en Marie is nie daar nie. Shanique en Sheldon praat oor waar Marie moontlik kan wees.
Juffrou! Stop die bus! Ons ry vir Marie weg.
HELLO! HELLO? Kan iemand my hoor? Iemand? Help my!
Marie is in die badkamer. Sy skree, maar niemand kan haar hoor nie. Sy probeer deur die venster sein kry sodat sy vir iemand kan laat weet.
Vytvořeno více než 30 milionů Storyboardů