Vyhledávání
  • Vyhledávání
  • Moje Příběhy

Episode 3

Vytvořte Scénář
Zkopírujte tento scénář
Episode 3
Storyboard That

Vytvořte si vlastní Storyboard

Zkuste to zdarma!

Vytvořte si vlastní Storyboard

Zkuste to zdarma!

Storyboard Text

  • Shhhh! Hoeveel keer moet ek vir jule se om sagter te praat!
  • Hierdie nuwe Bibliotheek tannie is aagklig! Onthou jy hoe lekker dit was met Jeffrou Louwrens.
  • Julle vyf, ek praat nie weer nie!
  • praat dan net sagter!
  • Jammer Jeffrou, ons werk aan 'n groeps projek.
  • Die vyf vriende was besig om aan die projek te werk, toe het die bibliotheek tannie vir hulle gese dat hulle moet sagter praat.
  • Ek moet gou badkamer toe gaan.
  • Ek het gese ons kan die goed hier by die skool bere. Daar is 'n stoorkamer onder die saal en niemand gebruik dit nie en ek het die eenigste sletel...
  • Die vyf vriende het van die ou biblioteek tannie gepraat.
  • Ek moet hier wegkom voor iemand my sien!
  • Die biblioteek tannie het vir hulle weer gevra om sagter te praat.
  • Ek was badkamer toe, toe hoor ek Juffrou Konradie op die foon praat. Sy het vertel van die stoorkamer onder die saal wat hulle kan gebruik om goed in weg te steek!
  • Julle, ek dink ek het iets gehoor wat ek moes nie gehoor het nie.
  • En nou, as jy so uit asem is?
  • Wat?!
  • Marie het gese dat sy die badkamer nodig het, en sy gaan gou daarna to gaan.
  • Marie het vir Juffrou konradie in die badkamer gehoor praat op die telefoon oor die stoorkamer en wat hulle gaan daar wegsteek.
  • Marie het terug gehardloop na haar vriende to en vir hulle verduidelik wat sy gesien het.
Vytvořeno více než 30 milionů Storyboardů