Vyhledávání
  • Vyhledávání
  • Moje Příběhy

Bedreigde spesies

Vytvořte Scénář
Zkopírujte tento scénář
Bedreigde spesies
Storyboard That

Vytvořte si vlastní Storyboard

Zkuste to zdarma!

Vytvořte si vlastní Storyboard

Zkuste to zdarma!

Storyboard Text

  • Wat doen jy alleen hier buite? Daar is wilde diere. Dis gevaarlik!
  • Nee dit is nie. Met al die diere wat uitsterf, is die enigste gevaarlike ding hier, die mens.
  • Hoekom raak jy so opgewerk oor 'n paar diere?
  • Ons is verantwoordelik vir hul voortbestaan.
  • Wel, daar is niks wat ons kan doen daaraan nie.
  • Dis waar jy verkeerd is. Daar is baie wat ons kan doen.
  • Die arme renosters.Ons moet dalk plakkate maak om mense bewus te maak hiervan.
  • Een van die bedreigde spesies hier by ons is die renoster. Elke jaar word baie van hule doodgemaak deur stropers vir hulle horings.
  • Nog 'n groot probleem is die visse wat dood gaan as gevolg van rommel. Mense dink hulle een papiertjie maak nie n verskil nie. Maar as almal so dink, besoedel ons die oseaan.
  • Kom ons reël 'n strandskoonmaak- oggend!
  • Daar is ook baie voël- spesies wat uitgewis word. Soos die pikkewyne. Baie van hulle gaan dood as gevolg van olieskepe wat olie in die see lek.
  • Ons kan die mense kry wat die pikkewyne was en versorg totdat hulle weer vrygelaat kan word.
Vytvořeno více než 30 milionů Storyboardů